top of page

About

About us
NG Kerk Port Nolloth is 'n gemeente wat gevestig is in die Weskus dorpie van Port Nolloth vanaf 1947.
​
Ons is 'n vakansie kusdorpie en ons sien ons roeping om so gemeente te wees dat wanneer besoekers na ons omgewing kom, ons vir hulle 'n veilige geestelike tuiste hier by die see kan gee.
​
Daarom is ons deur oop vir enige besoekers wat saam met ons wil kom kuier!
​
Ons is geleë in Soutpansweg.
Portfolio
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() |

Kontak Ons
58 Saltpans Street
Port Nolloth, 8280
South Africa
tel: 027 851 8998
email: kerkkantoor@ngport.co.za
Contact
bottom of page